Ons leer in ‘n stimulerende omgewing 

 

Oor Kinderland

In 1983 is Kinderland Kleuterskool in samewerking met Kindersorg Sasolburg begin bou.  Kinderland is amptelik geopen op 1 Mei 1984. 

 

Visie en Misie

Kinders is vir ons belangrik en word met liefde en geduld in ‘n veilige omgewing versorg.

Hoë gehalte onderrig word in ‘n christelike milieu aangebied.  


Versorgingsopsies

 

Kinderland se ure is vanaf 07:00 tot 17:00.  

Daar is verskeie verblyf opsies. 

Indien u die fooie wil uitwerk – die jongste kind word gereken as die eerste kind. 

Tye vir halfdag is 07:00 tot 14:00

Tye vir voldag is 07:00 tot 17:00.

Tye vir Naskool – Graad 0 is 12:30 tot 17:00 (Dit is vir kinders wat soggens ‘n ander instansie bywoon en smiddae by Kinderland versorg word).

Tye vir Naskool - Graad 1 - 7  is 12:30 tot 17:00.  

Dagtarief:  Vir kleuters wat die skool net vir die dag kom bywoon word gereken as ‘n kuier maatjie. 

Uurlikse tarief:  Vir kleuters wat die skool bywoon op ‘n uurlikse basis.  

 

  FOOIE VANAF 1 MAART 2016 - 28 FEBRUARIE 2017    
             
  BABAS: FOOIE  1 DAG P/W 2 DAE   P/ W 3 DAE P/W 4 DAE P/W
14H00 Eerste kind 1055 255 455 710 905
  Tweede kind 1030 240 440 685 880
17h00 Eerste kind 1185 280 505 785 1015
  Tweede kind 1145 275 490 765 980
  Derde kind 1120 265 480 745 965
  PEUTERS EN KLEUTERS:          
14H00 Eerste kind 1005 245 430 670 860
  Tweede kind 960 230 415 645 825
  Derde kind 945 225 405 635 800
17h00 Eerste kind 1130 270 485 750 970
  Tweede kind 1095 260 470 725 940
  Derde kind 1065 255 455 710 915
  NASKOOL - GR 0          
  Eerste kind 895 205 380 590 760
  Tweede kind 855 200 365 560 725
  Derde kind 845 195 360 555 715
  NASKOOL: Gr 1 - 7          
  Eerste kind 835 195 425 555 705
  Tweede kind 800 190 410 530 680
  Derde kind 785 185 405 515 670
  Administrasie fooi 300        
  Dagtarief 75        
  Uurlikse en laat bly tarief 25        
             
             

 

​‘n Boete van R50,00 per 15 minute is voor 06:45 en na 14:15 en 17:15 betaalbaar.



Veiligheid

Geen kind sal aan ‘n ander persoon as sy ouers afgegee word, mits die ouer nie vooraf die nodige reëlings getref het nie (met die assistent/Administratiewe Hoof of die kantoor nie).


Vervoer

Vervoer van naskool leerders word deur Kinderland Personeel, wat oor Publieke vervoerlisensie beskik, vervoer  in ‘n motorvoertuig wat as padwaardig geklassifiseer is. Die veiligheid van die kinders sal te alle tye hoë prioriteit geniet.

Vervoer word gedoen vanaf  Fonteine Primer, Noordskool  en A J Jacobs Laerskool na Kinderland Kleuterskool.

Kinders word ook na sport en ander skool aktiwiteite vervoer vanaf Kinderland na die 3 laerskole in Sasolburg.

Die kostes van die vervoer is by u maandelikse fooi ingesluit.  

Kinders wat nie by Kinderland gehuisves word nie kan ook van die vervoer gebruik maak teen R220,00 per maand. (Afhangende van die beskikbaarheid van plek op die bus en tyd.)

 


Personeel

Kantoor    
       
Annalie Smit -  Administratiewe Hoof        

Trudy Potgieter- Ontvangs

 

Babas