Kindergenot op sy beste

 

Oor Wonderland

Met die uitbreiding van Vaalpark is daar besluit om ‘n kleuterskool te bou om te voorsien in die behoeftes wat daar ontstaan het vir die versorging van kleuters aangesien al meer mammas moes begin werk.  Dit het tot die ontstaan van Wonderland gelei.  Wonderland is in 1987 in Vaalpark begin bou en is amptelik geopen op 14 Februarie 1989. 

 

Visie

Om ‘n liefdevolle en leersame omgewing te skep.

Misie

Waar ons saam werk vir ‘n toekoms. 


Versorgingsopsies

Wonderland se ure is vanaf 06:45 tot 17:30.  

Daar is verskeie verblyf opsies. 

Indien u die fooie wil uitwerk – die jongste kind word gereken as die eerste kind. 

Tye vir halfdag is 07:00 tot 14:00

Tye vir voldag is 07:00 tot 17:30.

Tye vir Naskool – Graad 0 is 12:30 tot 17:30 (Dit is vir kinders wat soggens ‘n ander instansie bywoon en smiddae by Wonderland versorg word).

Tye vir Naskool is 12:30 tot 17:30.  

Dagtarief:  Vir kleuters wat die skool net vir die dag kom bywoon word gereken as ‘n kuier maatjie. 

Uurlikse tarief: Vir kleuters wat die skool bywoon op ‘n uurlikse basis.  

              FOOIE VANAF 1 MAART 2017 - 28 FEBRUARIE 2018
  BABAS: FOOIE  1DAG P/W 2 DAE P/W 3 DAE P/W 4 DAE P/W
14:00 Eerste kind 1280 315 565 805 1130
  Tweede kind 1230 300 530 765 1060
17:00 Eerste kind 1465 350 640 925 1260
  Tweede kind 1375 330 585 835 1175
  Derde kind 1280 315 550 800 1115
  PEUTERS EN KLEUTERS:        
14:00 Eerste kind 1260 310 545 780 1075
  Tweede kind 1180 300 510 730 1010
  Derde kind 835 205 365 530 740
17:00 Eerste kind 1400 340 600 890 1210
  Tweede kind 1265 310 545 780 1085
  Derde kind 1100 300 515 730 1030
  NASKOOL GRAAD 0           
  Eerste kind 935 225 410 590 805
  Tweede kind 865 220 365 545 740
  Derde kind 836 205 350 520 720
  NASKOOL:          
  Eerste kind 815 200 350 520 720
  Tweede kind 740 195 330 485 650
  Derde kind 726 170 310 455 610
  Administrasie fooi   400      
  Dagtarief   80      
  Uurlikse tarief   30      

‘n Boete van R50,00 per 15 minute is voor 06:45 en na 14:15 en 17:30 betaalbaar.


Veiligheid

Geen kind sal aan ‘n ander persoon as sy ouers afgegee word, mits die ouer nie vooraf die nodige reëlings getref het nie (met die assistent/Administratiewe Hoof of die boek op die toonbank ingevul het nie).


Vervoer

Vervoer van naskool leerders word deur Wonderland Personeel, wat oor Publieke vervoerlisensie beskik, vervoer in ‘n motorvoertuig wat as padwaardig geklassifiseer is. Die veiligheid van die kinders sal te alle tye hoë prioriteit geniet.

Vervoer word gedoen vanaf Vaalpark Primêr en Lumiére Laerskool na Wonderland Kleuterskool.

Kinders word ook na sport en ander skool aktiwiteite vervoer vanaf Wonderland na die 2 laerskole in Vaalpark.

Die koste beloop R7,00 per kind per rit. 

Kinders wat nie by Wonderland gehuisves word nie kan ook van die vervoer gebruik maak teen R220,00 per maand. (Afhangende van die beskikbaarheid van plek op die bus en tyd.)


​Personeel

 

 

Kantoor    
       

Annalie Smit - Administratiewe Hoof

       
       
Drienie Groenewald - Senior Assistent        

 

Babas