Uit die Ouer Skatkis (Terugvoer en Kommentaar)

Stuur Terugvoer of Kommentaar aan Annalie Smit

Hier sal ons een van die dae ouers se terugvoer en kommentaar kan lees.

 


Ons Kinder Album (en daai wyse kinder gesegdes...)

Bou ons Kinder Album deur 'n e-pos te stuur aan Annalie Smit. 

Hier sal ons een van die dae die gesegdes van ons kreatiewe kinders opsit en lekker lag oor die wysheid daarvan.

 

 


Seer Hartsnare ('n situasie wat jou hart aangeraak het)

Deel jou hartsnaar-ervaring deur dit te stuur aan Annalie Smit